Maar ons SPAN deel van jou PLAN

Ons het die veediefstal raporteering stelsel ontwerp met die oormerk om 'n verskil in Suid-Afrika te maak en vee diefstalle ens landswyd sigbaar te maak vir almal. Ons poog NIE om die amptelike polisie stelsel te omseil nie maar eerder 'n oop platvorm te skep toeganklik vir ALMAL wat iets omtrent misdaad wil en kan doen.

Hoof Kantoor
Number Plate Systems (Pty) Ltd
Kontak: 083 564 6366
Rooihuiskraal, Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
epos: [email protected]
Web: www.veediefstal.co.za www.stocktheft.co.za
Verkondig ons op: